Available Now
Ruim en netjiese 2 slaapkamer meenthuis in aftree oord. Ooplan sit-eetkamer, groot kombuis, 2 badkamers waarvan 1 en-suite is. Lugverkoeler in leefvertrek. 1 Toesluit motorhuis met elektriese motor en 1 oop parkering. Stoep wat toegebou is en as ekstra vertrek gebruik kan word. Privaat tuintjie. 1 Klein hondtjie toelaatbaar. Tuindienste en water is ingesluit by maandelikse huurbedrag. Uitstekende sekuriteit met sekuriteits wagte by hekke. Beskikbaar vanaf 1 Januarie 2025. Deposito - R13 500.
+27 (0)83 778 1224
+27 (0)83 778 1224
whatsapp agent
lynette.redmill@gmail.com
lynette.redmill@gmail.com
View all agent properties