ref # 6231

print
R 2 700 000 (135 338 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

5
5
6
6
± 1 ha
R 3500  / m

Property Features
Access Gate
Borehole
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Dining Room
Family/TV Room
Fence
Fireplace
Flatlet
Free Standing
Garden
Guest Toilet
Kitchen
Lounge
Main Ensuite
Pets Allowed
Scullery
Staff Quarters
Storage

Huis met Woonstelle

Soek jy n selfonderhoudende veilige plekkie vir siels vrede...

- 1Ha Kleinhoewe tekoop!!!
KOEKENAAP (LUTZVILLE) - WESKAAP
- 3 Slaapkamer woning met elkeen sy eie En-suite badkamer
- Een groot stoor vir ongeveer 3 tot 4 voertuie
- 2 x Nuut-geboude 1 slaapkamer woonstelle
- 1 x Werkershuis reeds geteel met half klaar badkamer.(4 Vertrek)
- 1Ha ingelyste lei-water
- Permanente duimpyp water
- Toegeruste boorgat met sonpomp 2500l/uur
- Kwart hektaar onder net (Nette het bietjie aandag nodig)
- Stukkie lusern
- 13 x Sterk geboude varkhokke
- 2x Broiler hokke vir 200 kuikens
- 3x groot speenvark hokke
- Grond dam
- Sement dam
Kamp met afdakke vir bokke of skape
Motor Afdak vir 4 Voertuie
Verskeide vrugte/neut Bome
Baie oulike selfonderhoudende plekkie vir aftree!
Baie huurders wat reg staan wat kan help met maandlikse premie.



Message Agent