ref # 4740

print
R 1 450 000 (72 681 EUR*)

select a 2nd currency

4
2
1
2
± 1230 m2

Property Features
Access Gate
Built In Cupboards
Dining Room
Family/TV Room
Fence
Garden
Kitchen
Lounge
Paving
Pets Allowed
Pool

4 Slaapkamer woonhuis te koop in Onverwacht

Ruim 4 Slaapkamer woonhuis met 'n swembad te koop in Onverwacht.
1230m2 Erf.
Die eiendom offer 4 ruim slaapkamers met ingeboude kaste , 2 badkamers , sit en eetkamer asook 'n pragtige kombuis.
Buite is 'n enkel motorhhuis verskeie afdakke , bediende kamer asook 'n groot swembad met 'n pragtige tuin.

Die huis is toegerus met 'n alarmstelsel en die tuin met 'n besproeingstelsel.

Vir meer besonderhede of om die huis te besigtig , skakel vir Jannie vandag nog .

  • 4 Slaapkamers
  • 2 Badkamers
  • Sitkamer
  • Eetkamer
  • Kombuis
  • Swembad
  • 1230m2 erf
  • Bediende kamer
  • Enkel motorhuis
  • Afdakke


Message Agent