Available Now
Ruim 3 Slaaplamer huis te huur in Annlin naby Wonderboom Laerskool.
Hierdie pragtige ou huis bestaan uit 3 slaapkamers , 3 badkamers , soliede kiaat hout kombuis kaste , groot en ruim leef areas met 'n studeerkamer , sonkamer en stoorkamer .
Buite is 'n netjiese tuintjie , dubbel motorafdak en 'n heerlike kuier stoep .
Hierdie eiendom is 200m vanaf Laerskool Wonderboom , naby winkel sentrum en kerke .
Beskikbaar 1 Desember 2024
Skakel gerus vir Jannie om hierdie eiendom te besigtig.
+27 (0)82 929 2700
+27 (0)82 929 2700
whatsapp agent
jannie@redmillpropert...
jannie@redmillproperties.com
View all agent properties