ref # 4388

print
R 19 000 (952 EUR*) per month

select a 2nd currency

3
2
± 1 ha

Available From

Available Now


Property Features
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Family/TV Room
Garden
Kitchen
Laundry
Lounge
Pets Allowed
Scullery
Storage
Study

1 Ha Plot te huur in Montana

Stukkie Bosveld te huur in Montana .

Soek jy bietjie spasie rondom jou met 'n plaas gevoel ? Dan is hierdie eiendom net vir jou !!
Die eiendom bestaan uit 'n pragtige 3 Slaapkamer dubbelverdieping huis met 2 Vol badkamers , baie hangkaste , groot
oopplan Leefarea met 'n kombuis bestaande uit 'n gasstoof , granietblaaie en aparte opwas.
Die Ruim leefarea het 'n ingeboude braai met 'n ou koolstoof vir die koue wintersaande .
Buite is 'n pragtige boomryke tuin met besproeiing uit 'n sterk boorgat .
'n Groot kantoor ruimte met 'n kaggel en lugversorger wat uitkyk oor die tuin , ideaal vir iemand wat sy/haar sake van die
huis af doen.
Daar is verskeie buite geboue met 'n waskamer en stoorkamers.
Die eiendom beskik oor oor 'n solarsisteem wat ongeveer 2/3 van die eiendom se krag voorsien.

Prepaid Kragmeter.

Vir meer inligting oor hierdie eiendom kan u gerus vir Jannie le Grange skakel .

  • *Deposito - R19000.00
  • *Sleutel Deposito - R400.00
  • *Admin Fooi - R1000.00
  • *Credit Check - R250.00 per aansoeker


Message Agent